|
Thursday, 16 May 2013 17:35 |
|

Raai wie gaan die hoofrol vertolk in die Liefling Musiekblyspel en wen 'n stel dubbelkaartjies na die opening vertoning die 2de Junie om 15:00! Kyk Jy is my Liefling op kykNET elke Sondag om 19:30 en laat weet ons wie jy dink gaan die gelukkige wenner wees om saam met Bobby van Jaarsveld op te tree.
Sluitingsdatum: 27 Mei 2013
 You need to log in or register first to enter this competition.
|