HOËRSKOOL OVERKRUIN

  • Address 127 Braam Pretorius Wonderboom
  • Fax (012) 543-1790

TROTS OVERKRUIN

AKADEMIE : Gr12 Slaag 100 % , 82 % Gr12 Universiteit toelating, Top Gr12 leerder Tshwane: Wiskunde en Ingenieurs Grafika en Ontwerp. Top onderwysers Tshwane, Verskeidenheid van vakkeuses, Sportwetenskap as skoolvak [Gr8 en 9], Top akademiese resultate, Kuber akademie [IT- navorsingsentrum en seminaar lokaal]

DEELNAME : Afrikaanse Ekspo, Afrikaanse Olimpiade, Wetenskap Ekspo, UP with Science, bou van sonkrag-gedrewe motors, brugbou [2e in Gauteng], Entrepreneurskap ontwikkeling [Markweek], Uitruil leerders na Duitsland en Swede.

SPORTSOORTE aangebied : Atletiek, Rugby, Hokkie, Netbal, Swem, Krieket, Landloop, Tennis, Tafeltennis, Sagtebal [Dogters], Gholf, Skaak, Sokker, Equestrian.

CHRISTELIKE VERENIGING: [Dunamis] daagliks en weeklikse aktiwiteite, bied Jeugverrykingweek aan.

KULTUURAKTIWITEITE aangebied: [221 A+ Simbole vir verskeie items], Skoolkoor [ATKV goud], Drama-akademie, Interne en Groep redenaars [Afrikaans en Engels], Noorderkruin kunstefees.

Epos:  info@overkruin.com

Rate and write a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Braam Pretorius Street 127
Pretoria 0182 GP ZA
Get directions